Ken Vedsegaard

Ken Vedsegaard
Geboortenaam Ken Vedsegaard
Geboorte 14 Oktober 1972 (1972-10-14)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ken Vedsegaard (gebore 14 Oktober 1972) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Viking Saga: Son of Thor (2008) en in die televisiereekse Better Times (2004), The Killing (2007), en Mercur (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy